Die Oekraïnse oorlog kom van vêr af

Dan Roodt voer ’n onderhoud met Marcel Bas, ’n Nederlandse navorser wat ’n baie goeie artikel oor die konlik in die Oekraïne geskryf het (sien skakel hier onder). As gevolgmagtigde van NAVO en die VSA, is dié land se weermag oor baie jare bewapen en opgelei om ’n oorlog teen Rusland te voer. Die interne etniese politiek van die Oekraïne word insgelyks bespreek. Maar die VSA se uiteindelike teiken is Rusland waarvan die grondgebied verdeel moet word.
Back to Top