I have added English titiles to this song.
The words in Afrikaans:
Boer en sy roer. Anton Myburgh
Sit jou hand op die ploeg
in die son sal jy swoeg
want die Boer en sy roer word nooit moeg
Cho
want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as ’n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met ’n bom se lont
Boer maar voort Boereseun,
niemand sal jou grond kom neem
want die Boer en sy roer word nooit moeg
Cho
want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as ’n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met ’n bom se lont
Plant jou mielies, teel jou bees
jy hoef geen onheil te vrees
want die Boer en sy roer word nooit moeg
Cho
want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy ste