Alter Ego - Verniel My Maar (Official Music Video)

Official Music Video for “Verniel My Maar“ by Alter Ego. Download or stream hier - Follow Alter Ego on Social Media: Facebook - Instagram - TikTok – Select Website – Composers - Darren & Justin Oates Music Producer - Denholm Harding Dancer - Lisa Smith Choreographer - Jayd Swart Video Production - Indie Village Director & DOP - Marty Bleazard Venue – Virtual Productions, IMMIX Studios Sound Engineer - John Paul De Stefani Gaffer & AC - Bryce Ninow Edit and Grade - Lewis Lehman Makeup Artist - Kaila Botha Spark - Jacob Tsele Camera Assistant - Paballo Mokwena Assitant - Menzi Mndebele Verniel My Maar - Lirieke Verrinneweer sonder menslike genade Ek probeer maar my atmosfeer bring net skade Sê my wat is jou intensie? Jy stoot my weg sonder pretensie Dit gee jou krag wat niemand voor wens nie Maak my bymekaar en verniel my maar Dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar Ek kon sweer die oomblikke was meer Buite beheer wil ek nog alles keer Verloor ek nou my kop Wanneer gaan dit stop? Ek weet nie Verloor ek nou my kop Wanneer gaan dit stop? Ek weet nie Ons druk deur dan verdrink ons in vlak water Ons sal weer probeer, maar eers later Sê my wat is jou intensie? Jy stoot my weg sonder pretensie Dit gee jou krag wat niemand voor wens nie Maak my bymekaar en verniel my maar Dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar Ek kon sweer die oomblikke was meer Buite beheer wil ek nog alles keer Verloor ek nou my kop Wanneer gaan dit stop? Ek weet nie Verloor ek nou my kop Wanneer gaan dit stop? Ek weet nie Ek weet nie Ek weet nie Maak my bymekaar en verniel my maar Dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar Ek kon sweer die oomblikke was meer Buite beheer wil ek nog alles keer Maak my bymekaar en verniel my maar Ek kon sweer die oomblikke was meer Maak my bymekaar en verniel my maar Dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar Ek kon sweer die oomblikke was meer Buite beheer wil ek nog alles keer Official Music Video by Alter Ego performing Verniel My Maar. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) #AlterEgo #VernielMyMaar #Tweeling
Back to Top